# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika gaan voort om vir wêreldwye vrede en eenheid te pleit. Hy het tydens die NEPAD-hoëvlak-sake-ontbyt in Kaapstad gesê die oproep tot vrede strek verder as Afrika en vra vir groter internasionale eenheid en samewerking. Volgens Mashatile toon Suid-Afrika se eie geskiedenis dat vrede moontlik is selfs na jare van konflik en onderdrukking:
Adjunkpresident vra vir wêreldwye vrede en eenheid [KLANK]
ENG MashatileOnGlobalPeace