# Forum for South Africa is bekommerd oor die openbare busdiens, Putco, se jongste tariefverhoging. Putco sal vanaf die eerste Junie busgeld met ‘n gemiddeld van tien-persent verhoog as gevolg van die rekordhoë dieselpryse. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê elke verhoging in tariewe bring duisende pendelaars nader aan ekonomiese uitsluiting:
FOSA sê Putco se tariefverhoging van 10% is nog ‘n terugslag vir sukkelende pendelaars [KLANK]
ENG TebogoONPutco