# Die vakbondfederasie Cosatu is bekommerd omdat die Werkloosheidsversekeringsfonds nie sy ou webwerf gesluit het nie. Dit het veroorsaak dat duisende werklose Suid-Afrikaners hul WVF-eise op ‘n verouderde stelsel indien. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die ou platform is steeds in werking en daar is geen aanduiding dat dit nie meer geldig is nie:
Cosatu is bekommerd omdat mense WVF-eise na ‘n ou webwerf stuur [KLANK]
ENG SabelaONWebsite