Skip to content

GIWUSA vra daling in rentekoerse ondanks hoogste inflasie in 20 maande [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om volgende week die rentekoers te verlaag, al toon Statistiek Suid-Afrika se jongste inflasiesyfers dit het verlede maand van 3,1- tot vier-persent verhoog. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê brandstofprys-skokke het die energie-deel van inflasie baie hoër laat styg en daarom is prysbeheer nodig:

ENG SebeiONPriceControls