# Die Suid-Afrikaanse tak van die Anti-Apartheid Movement for Palestine veroordeel Israel se aanvalle op bote wat deel is van die Global Sumud-flottielje. Ses Suid-Afrikaners is Maandag deur Israelse magte aangekeer nadat die flottielje in internasionale water voorgekeer is terwyl hulle probeer het om deur die Gaza-blokkade te breek en hulp te verleen. Die beweging se woordvoerder, Dudu Mahlangu-Masango, sê die Suid-Afrikaanse regering moet alles moontlik doen om die Suid-Afrikaners se vrylating te bewerkstellig:
Anti-Apartheid Movement for Palestine veroordeel aanvalle op Global Sumud-flottielje se bote [KLANK]
ENG MasangoOnGazaAid