# Solidariteit verwelkom Denel se nuwe salarisooreenkoms wat werknemers ‘n salarisverhoging van 5,5-persent bied, terugwerkend tot April vanjaar. Die vakbond glo die ooreenkoms erken werkers wat getrou gebly het ondanks jare van onsekerheid in die staatsbeheerde onderneming. Solidariteit is versigtig optimisties oor die wapenvervaardiger se toekoms en moontlike nuwe beleggingsbelang. Derek Mans van Solidariteit sê meer werk is nodig om die onderneming bestendig te kry en langdurige uitdagings aan te pak:
Solidariteit verwelkom Denel se salarisverhoging vir werknemers [KLANK]
AFR MansOnDenelWageRise