Skip to content

Cosatu bekommerd omdat Wet op Openbare Verkryging in Konstitusionele Hof uitgedaag word [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê hy is bekommerd omdat die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad die Wet op Openbare Verkryging in die Konstitusionele Hof uitdaag. Volgens die wet sal al die staat se verkryging hanteer word deur ʼn sentrale kantoor in Nasionale Tesourie. Dit bevat ook riglyne vir voorkeurverkryging in ooreenstemming met die regering se beleid oor swart ekonomiese bemagtiging. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê kommer moet eerder met Tesourie bespreek word:

ENG ParksONChallenge