# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte dat die brandstofprys weereens gaan styg. Die Sentrale Energiefonds se vooruitskatting vir Junie toon dat die petrolprys met tussen 13- en 19-sent kan styg, terwyl dieselpryse met tussen vier-rand-41- en drie-rand-52-sent kan daal. Claude Naicker van die vakbond sê die verwagte styging sal ‘n nóg groter finansiële las plaas op Suid-Afrikaners wat reeds ‘n stryd voer teen hoë lewenskoste:
Staatsamptenare bekommerd oor volgehoue brandstofprysverhogings [KLANK]
ENG NaickerONFuel-Price