Skip to content

Minister Kubayi verwelkom flink optrede teen aanklaer wat van minagting van die hof beskuldig word [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, verwelkom die skorsing van ʼn aanklaer van Mpumalanga, Mkhuseli Ntaba, hangende tugoptrede. Hy het gister versuim om op te daag by die Kwaggafonteinse Landdroshof, waarna die saak teen die taxi-magnaat, Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni en ander van die rol geskrap is. Hulle het tereggestaan op aanklagte van afpersing en geldwassery. Woordvoerder Palesa Rammitlwa sê ʼn lasbrief is uitgereik vir Ntaba se inhegtenisneming:

ENG PalesaONProsecutor