Skip to content

African People’s Convention sê Suid-Afrika moet maatreëls tref teen Ebola [KLANK]

# Die African People’s Convention steun die omsigtigheid waarmee die bekende Suid-Afrikaanse epidemioloog, Salim Abdool Karim, die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda beskou. Karim waarsku dat Suid-Afrika waaksaam en gereed moet wees om op die uitbreking te reageer. Minstens 100 sterftes in die DRK word aan Ebola toegeskryf. APC se woordvoerder, Lucas Mphaka, sê die land moet voorbereidingsmaatreëls teen die virus verskerp:

ENG MphakaONEbola