# Die Solidariteits-beweging verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing dat die bepalings rakende die Sertifikaat van Behoefte in die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering ongeldig is. Die organisasie het aangevoer die wet gee die regering oormatige beheer oor waar gesondheids-beroepslui hul praktyke mag bedryf, uitbrei of verskuif. Solidariteit sê die stelsel skend grondwetlike regte, eiendomsregte en beroepsvryheid. Adjunk-uitvoerende hoof Anton van der Bijl sê dit kan lei tot staatsbeheer oor privaat gesondheidsorg:
Solidariteit verwelkom Konstitusionele Hof se uitspraak oor die NGV-wet [KLANK]
ENG-VanderBijlOnNHICourt