# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die pad tussen Oudtshoorn en die wêreldberoemde Kango-grotte bly gesluit, terwyl spanne voortgaan om die puin van ‘n erge rotsstorting op te ruim. Motoriste wat na die grotte reis, word aangeraai om die alternatiewe roete via die MR363 te gebruik, en langs die R62 na Calitzdorp te reis voordat hulle afdraai na Buffelskloof en Matjiesrivier. LUR Tertuis Simmers sê hulle fokus op veiligheid:
Pad tussen Oudtshoorn en Kango-grotte bly gesluit na erge rotsstorting [KLANK]
AFR SimmersOnWork