# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, het die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, gelukgewens met sy Meestersgraad in Hidrologie, Cum Laude. Minister Nzimande sê Mahlobo se graad is veral belangrik want dit sluit aan by die kritieke vaardigheidsbehoeftes in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Veli Mbele, sê die adjunkminister se prestasie ondersteun ook die regering se program om die staatsdiens te versterk en ‘n bekwame en ontwikkelingsgerigte staat te bou:
Minister Nzimande wens adjunkminister Mahlobo geluk met sy Meestersgraad in Hidrologie [KLANK]
ENG MbeleONHydrology