Skip to content

Rubio sê China stem saam met Amerika oor militarisering van Seestraat van Hormoes [KLANK]

# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die Chinese president, Xi Jinping, stem volmondig saam met president Donald Trump oor Iran. Hy was deel van ‘n ontmoeting waartydens hulle Iran, Taiwan en handel bespreek het. Rubio het aan NBC gesê China is gekant teen die militarisering van die Seestraat van Hormoes en ‘n tolstelsel in dié belangrike waterweg wat gewoonlik ‘n vyfde van die wêreld se olievoorraad vervoer:

ENG RubioOnStrait