Skip to content

IMF waarsku indien Iran se oorlog voortduur gaan wêreldekonomie op “ongunstige” scenario afstuur

# Die Internasionale Monetêre Fonds waarsku die voortgesette ontwrigting van Iran druk die wêreldekonomie na ʼn meer “ongunstige” scenario, wat gekenmerk word deur swakker groei en ʼn hoër inflasie-risiko. Hy sê globale groei kan verlangsaam tot 2,5-persent, wat laer is as die verwagte 3,1-persent in sy basislyn-vooruitsig. Die blokkering van die Straat van Hormoes waardeur ʼn vyfde van die wêreld se olie- en gas-voorraad gewoonlik beweeg, het energiepryse wêreldwyd die hoogte laat inskiet. Die IMF sê verwagte inflasie is steeds redelik goed geanker