Skip to content

Gauteng-drankhandelaars dring aan op hersiening van dranklisensies na verdoemende ondersoekverslag

# Die Gautengse Drankhandelaarsvereniging sê baie drankondernemings in die townships het steeds te kampe regsonsekerheid ten spyte van bestaande bepalings wat die oordrag van sjebienpermitte moontlik maak. Handelaars eis nou ‘n volledige hersiening van dranklisensiewette na ‘n verdoemende ondersoekverslag na die Gautengse Drankraad, wat jare se regulatoriese mislukkings en inkonsekwente afdwinging uitlig. Jongikhaya Kraai van die vereniging doen ‘n beroep op dringende regulatoriese duidelikheid om die langdurige geskil op te los en bestendigheid in die sektor te herstel.