Skip to content

Ramaphosa bekommerd oor stadige lewering van beleggings [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering is bewus van kommer  oor stadige beleggingslewering en hou vol vordering word gemaak deur middel van voortgesette hervormings. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Ramaphosa gesê die regering se beleggingsveldtog bly op koers, met pogings gemik op die verbetering van vertroue, die ontsluiting van projekte en die versnelling van ekonomiese groei en werkskepping:

ENG RamaphosaOnEconomy