Skip to content

Afrika-forum vir Hoof- Uitvoerende Beamptes open in Kigali, Rwanda [KLANK]

# Die Afrika-forum vir Hoof- Uitvoerende Beamptes het amptelik in Kigali, Rwanda, geopen met sakeleiers, beleggers en staatshoofde wat Afrika se ekonomiese groei en mededingendheid bespreek. Meer as twee-duisend-800 afgevaardigdes uit bykans 90 lande woon die forum by, met die tema, The Scale Imperative: Why Africa Must Embrace Shared Ownership. Die Rwandese president Paul Kagame vra Afrikalande om voordeel te trek uit die vasteland se oorvloed van sonenergie, kritieke minerale en groeiende werksmag:

ENG-KagameOnAfrica