# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het nuwe pogings deur oudpresident Jacob Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales verwerp om die jarelange multi-miljard-randse wapentransaksie-korrupsieverhoor uit te stel. Die verhoor sleep reeds langer as 20-jaar voort. Regter Nkosinathi Chili het beslis die saak moet voortgaan en verwerp verdere appèlaansoeke, wat aanklaers Stalingrad-taktiek noem. Hy het ook betoë verwerp dat die dood van sleutelgetuies ‘n verhoor onmoontlik maak:
Hof verwerp Zuma, Thales se poging om wapentransaksie-verhoor uit te stel [KLANK]
ENG-ChiliOnZuma1