Skip to content

Brittanje se ekonomie groei onverwags te midde van politieke onbestendigheid en die Iranse oorlog [KLANK]

# Die Britse minister van Finansies, Rachel Reeves, sê die land se jongste groeisyfers toon die regering het die regte ekonomiese plan. Die ekonomie het in die eerste kwartaal met 0,6-persent gegroei toe produksie en die boubedryf goed presteer het ondanks hoër energiekoste weens die Iranse konflik. Reeves sê ekonomiese bestendigheid moenie nou in gevaar gestel word nie, en waarsku teen ‘n moontlike leierskaps-uitdaging teen eerste minister Keir Starmer:

ENG ReevesOnRisks