# Die Stad Kaapstad sê sy elektrisiteitspanne het sedert Maandag op meer as ses-duisend diensversoeke reageer weens die dodelike storm wat die metro geteister het. Hulle het meer as 10-duisend-800 diensversoeke van reg oor die metro ontvang weens stormskade aan elektrisiteit-infrastruktuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê al is die storm verby, gee spanne steeds aandag aan kragonderbrekings en noodsaaklike herstelwerk:
Ongeveer 6 000 elektrisiteit-diensversoeke ontvang weens storm in Kaapstad [KLANK]
ENG LimbergONRequests