Skip to content

Kaapse Wynland-rampspanne red gesinne in Gouda wat deur vloede vasgekeer is [KLANK]

# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê reddingsoperasies is aan die gang vir agt gesinne wat weens vloede vasgekeer is langs die Kleinbergrivier in Gouda. Die Nasionale Seereddingsinstituut,die  polisie en plaaslike munisipaliteite het die 49 mense bereik nadat dae van swaar reën en ysige weer riviervlakke skerp laat styg het. Jo-Anne Otto van die munisipaliteit sê hoewel die ergste van die storm verby is, word daar nou gefokus op opruimingsoperasies en noodlenigingspogings:

ENG OttoOnRescueOperations