# ‘n Ekonoom aan die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, professor Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se jongste werkloosheidsyfer is ‘n waarskuwingsteken oor die skok wat die wêreldwye energiekrisis begin veroorsaak. Die amptelike syfer het in die eerste kwartaal van vanjaar met 1,3-persent gestyg tot 32,7-persent. Parsons sê hoe langer die Midde-Oosterse oorlog voortduur, hoe groter is die gevaar van swakker ekonomiese groei en werksgeleenthede vir die res van die jaar:
Raymond Parsons waarsku jongste werkloosheidsyfer dui op dieper ekonomiese gevaar [KLANK]
AFR ParsonsOnUnmeployment