Skip to content

NERSA vra Hooggeregshof uitstel om aansoeke vir munisipale tariewe af te handel [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika sê hy gaan die Hooggeregshof nader en uitstel vra om die oorweging en goedkeuring van 14 uitstaande tariefaansoeke van munisipaliteite en privaat verspreiders vir die 2026/2027-boekjaar te finaliseer. Van die 176 aansoeke wat teen 31 Maart ontvang is, is 162 op die voorgeskrewe sperdatum, 11 Mei, afgehandel. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die hofaansoek is nodig om ontwrigting te voorkom voor die tariewe teen 1 Julie ingestel word:

ENG HlebelaONExtension