Skip to content

COPE sê Suid-Afrikaners staan voor krisis oor werkloosheid, armoede, honger en finansiële wanhoop [KLANK]

# COPE vra ‘n dringende, versnelde nasionale herstelprogram vir die ekonomie met die klem op werkskepping, jeug-entrepreneurskap, die township- en landelike ekonomieë, en infrastruktuurskepping. Altesaam 345-duisend werksgeleenthede het van Januarie tot Maart verlore gegaan. Waarnemende nasionale voorsitter Pakes Dikgetsi sê die ineenstorting van indiensneming in die bou- en die dienssektor is veral kommerwekkend, omdat dié sektore tradisioneel groot getalle jongmense en laaggeskoolde werkers opneem:

ENG DikgetsiONLosingJobs