Skip to content

EFF-jeugbevel sê regering van nasionale eenheid regeer oor ekonomie wat ineenstort [KLANK]

# Die EFF-jeugbevel sê die regering van nasionale eenheid sê daar is ekonomiese bestendigheid terwyl hy regeer oor ʼn ekonomie wat ineenstort. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het tussen Januarie en Maart vanjaar 345-duisend werksgeleenthede verloor wat die getal werkende mense tot 16,8-miljoen verminder het. In dieselfde kwartaal het 258-duisend jongmense hul werk verloor. Die jeugbevel se woordvoerder, Thandeka Mvuyane, sê volgens hulle word werkloosheid veroorsaak deur ʼn rassistiese en kapitalistiese staat wat nie in die swart meerderheid belê nie:

ENG ThandekaONEconomic