# Die vakbondfederasie Saftu sê die jongste kwartaalsyfers van die Arbeidsmag-opname lê ‘n ekonomie bloot wat ‘n ernstige strukturele krisis ondervind, en ‘n gemeenskap wat tot wanhoop gedryf word. Die werkloosheidskoers het van die vierde kwartaal van 2025 met 1,3 persentasiepunte gestyg, van 31,4-persent tot 32,7-persent in die eerste kwartaal vanjaar. Asive Dyani van Saftu sê Suid-Afrika kan nie sy arbeidsgroei volhou, terwyl hy voortgaan op sy weg van de-industrialisering nie:
Saftu sê jongste Arbeidsmag-opname toon SA op rand van ernstige strukturele ekonomiese krisis [KLANK]
ENG DyaniONCrisis