Skip to content

Kommissie verwelkom nuwe regulasies om verbruikers teen teisteroproepe en ongewenste direkte bemarking te beskerm [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie verwelkom nuwe regulasies wat daarop gemik is om teisteroproepe hok te slaan en verbruikers teen ongewenste direkte bemarking te beskerm. Die bygewerkte reëls, wat deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gepubliseer is, stel ‘n uitsluitingsregisterstelsel bekend wat verbruikers in staat sal stel om bemarkingsoproepe van individuele maatskappye of selfs van ‘n bedryf te blokkeer. Phetho Ntaba van die kommissie sê alle direkte bemarkers sal moet registreer en aan die stelsel voldoen:

ENG NtabaOnDirectMarketing