Skip to content

Kommissaris Baloyi kritiseer Magane oor sy rol in Aeroton‑dwelmklopjag [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die hoof van die Gautengse misdaadinligtingsbestuur- en analisesentrum, Marumo Magane, ondervra oor sy betrokkenheid by die Aeroton-operasie in 2021, waartydens beslag gelê is op 715-kilogram kokaïen in Johannesburg. Magane was van die eerste beamptes op die toneel waar die dwelms ontdek is. Hy het tydens kommissaris Sesi Baloy se ondervraging erken deelname aan die soekoperasie was nie deel van sy amptelike pligte nie, wat hoofsaaklik kantoorwerk behels.

ENG-Baloyi-MaganeOnDuties