# Die Openbare Beskermer sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak kanselleer of hef nie sy uitspraak op oor die sake wat ondersoek is nie. Die hof het bevind die Parlement het in 2022 onwettig opgetree toe hy gestem het om ʼn onafhanklike komitee se verslag te verwerp. Volgens die paneel het Ramaphosa moontlik sy ampseed deur sy optrede geskend. Die waarnemende woordvoerder, Ndili Msoki, sê die hoogste hof het uitsluitlik die grondwetlikheid van die Parlement se Artikel 89-proses hanteer:
Openbare Beskermer sê Konstitusionele Hof se bevinding verander nie sy Phala Phala-verslag nie [KLANK]
ENG MsokiONPhalaPhala