Skip to content

ActionSA vra Parlement om voort te gaan met Phala Phala-ampsklagproses teen Ramaphosa [KLANK]

# ActionSA sê die Parlement moet sonder versuim die beslissing van die Konstitusionele Hof uitvoer en die Artikel 89-ampsklagkomitee aanstel. Dit is in weerwil van President Cyril Ramaphosa se besluit om aansoek te doen om die verslag op hersiening te neem, wat bevind het dat hy antwoorde moet verskaf oor die diefstal van ‘n groot bedrag Amerikaanse valuta uit die huis op sy plaas Phala Phala in Limpopo. Lerato Ngobeni van ActionSA sê die saak is bepalend vir openbare vertroue in die Presidensie en die integriteit van grondwetlike regering:

ENG NgobeniOnRamaphosa