Skip to content

COSATU vra dringende optrede by Vergoedingsfonds [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU het die groeiende krisis by die Vergoedingsfonds veroordeel. Hy sê die fonds laat beseerde werkers in die steek weens korrupsie, swak bestuur, personeeltekorte en verouderde stelsels. Die federasie vra ook ‘n onafhanklike ondersoek na die fonds se sake. Die woordvoerder, Zanele Sabela, het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, gevra om die fonds dringend te bestendig en doeltreffende vergoeding vir werkers te herstel:

ENG-SabelaOnCompensation