# Die African People’s Convention sê hy het in kerke reg oor die land met sy veldtog begin ter voorbereiding van die munisipale verkiesing in November. Die partyleier, Themba Godi, het sy veldtog die naweek in die Unity Apostolic Church in Christ in Attridgeville, Pretoria, afgeskop. APC se woordvoerder, Freddy Mbhandze, sê hulle het begin om burgemeesterskandidate te identifiseer om aan verskillende rolspelers in gemeenskappe bekend te stel:
African People’s Convention begin verkiesingsveldtog in kerke [KLANK]
ENG MbhandzeONElection