# Die vakbondfederasie Saftu sê as die regering ernstig is oor die beëindiging van onwettige mynbedrywighede en die smokkel van edelmetale, moet hy streng optree teen korrupte polisiebeamptes, immigrasiebeamptes, politici en sakelui wat met sindikate verbind word. Dié oproep volg na die inhegtenisneming van twee senior polisiebeamptes en ‘n burgerlike in Gauteng wat van smokkelhandel in edelmetale en die besit daarvan verdink word. Asive Dyani van Saftu sê die inhegtenisneming weerspreek die gevaarlike aanname dat onwettige mynbedrywighede bloot weens die betrokkenheid van ongedokumenteerde immigrante plaasvind:
SAFTU vra regering om onwettige mynbedrywighede en smokkel in edelmetale stop te sit [KLANK]
ENG DyaniONTrading