Skip to content

Kaap de Goede Hoop DBV gaan reaksie op diere in nood prioritiseer tydens gure weer [KLANK]

# Die Kaap de Goeie Hoop‑DBV en die Stad Kaapstad se Rampbestuursentrum gaan diere in nood prioritiseer tydens die ongunstige weerstoestande wat na verwagtig tot Dinsdag sal voortduur. Die Kaap de Goeie Hoop DBV se woordvoerder, Belinda Abraham, sê troeteldiere moet indien moontlik, binnenshuis wees. Sy sê indien dit nie moontlik is nie, word eienaars aangeraai om ‘n waterdigte hok te voorsien wat van die grond af gelig en uit die wind is.

AFR BelindaONInclement