Skip to content

SANParke-spanne spook om toegang te herstel ná oorstromings op Tuinroete [KLANK]

# Gure weer het groot ontwrigting veroorsaak in die Tuinroete Nasionale Park in die Wes-Kaap, met oorstromings, swaar reën en sterk wind wat paaie en infrastruktuur beskadig het. In die Wildernis- en Knysna-gebiede is verskeie paaie steeds toe ná modderstortings en bome wat omgeval het, terwyl staproetes en ontspanningsbedrywighede gesluit is. JP Louw van SANParke sê spanne ruim die puin op, herstel toegang en verseker die veiligheid van besoekers en nabygeleë gemeenskappe:

ENG LouwOnGardenRouteFlooding