Skip to content

Ramaphosa bemoedig deur privaatsektor se belegging in hernubare energiesektor [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê vir groter mededinging tussen Suid-Afrikaanse nywerhede is voortgesette vertroue in betroubare infrastruktuur in energie en logistiek nodig. Hy het gisteraand die hoofrede gelewer by die 30ste herdenking van die Suid 32 Hillside-smeltery in KwaZulu-Natal. Die Hillside Aluminiumsmelter het die afgelope tien jaar sowat 35-miljard-rand tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk bygedra. Ramaphosa het die privaatsketor se beleggings in die hernubare energiesektor verwelkom en gesê dit het gehelp met die bestendiging van elektrisiteitvoorsiening aan die nasionale netwerk:

ENG RamaphosaOnSmelter