Skip to content

Prinsloo sê Senona het geweet SAPD se Port Shepstone-perseel is onveilig vir dwelmberging [KLANK]

# Die afgetrede Valke-ondersoeker Jakobus Prinsloo het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die SAPD-perseel in Port Shepstone nie geskik is vir die berging van groot dwelmbesendings nie. Prinsloo sê die hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona en ander senior beamptes was bewus daarvan dat die gebou nie oor goedgekeurde bewysregisters beskik nie. Hy sê die Valke se kantore se kluise is nie goedgekeur nie, wat hulle kwesbaar laat vir sekuriteitsbreuke, al moes hul aansienlike hoeveelhede dwelms berg:

ENG-PrinslooOnStorage