Skip to content

Kabinet veroordeel vals xenofobie-video’s [KLANK]

# Die kabinet veroordeel vals video’s en fotos waarin aanvalle op buitelandse burgers in Suid-Afrika uitgebeeld word. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê hierdie waninligting beskadig die land se beeld en bevorder onbestendigheid. Sy sê hoewel burgers teen onwettige immigrasie mag betoog, sal geweld en stamgegronde aanhitsing nie geduld word nie. Ntshavheni beklemtoon owerhede versterk grensbestuur en munisipaliteite is gelas om handelsverordeninge af te dwing:

ENG-NtshavheniOnImmigration