Skip to content

Afgetrede Valke-offisier getuig oor Senota se opdrag vir geheimhouding oor berging van dwelms [KLANK]

# ‘n Afgetrede offisier van die Valke, Jakobus Prinsloo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die geskorste hoof van die KwaZulu-Natalse Valke, Lesetja Senona, het geheimhouding gelas rondom ‘n dwelmbesending wat in sy kantoor geberg is. Hy het op vrae van kommissaris Sandile Khumalo geantwoord dat kommer oor sekerheidsmaatreëls geopper is na ‘n inbraak. Hy erken dat geen bykomende maatreëls ingestel is nie, ondanks vrese dat die bergingsgebied onveilig was:

ENG-Prinsloo-KhumaloOnDrugs