Skip to content

Departement skets streng siftings- en prysproses vir handboeke [KLANK]

# Die Departement van Basiese Onderwys sê daar is ’n streng proses om te verseker handboeke voldoen aan gehaltestandaarde. Minister Siviwe Gwarube het verlede week die Tesourie gevra om beweerde onreëlmatighede met handboek-aankope te ondersoek ná die toekenning van ‘n tender van 285-miljoen-rand. Woordvoerder Terence Khala sê uitgewer- en skrywer-besonderhede word verwyder sodat boeke onpartydig beoordeel word op grond van leerplan-geskiktheid en onderrig-waarde. Hy sê die drie koste-doeltreffendste keuses word gewoonlik gekies:

ENG KhalaOnScreening