Skip to content

EFF sê hy wag op hete kole vir die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor Phala Phala [KLANK]

# Die EFF sê hy was die enigste en volgehoue stem wat aanspreeklikheid eis vir die misdadigheid, geheimhouding en magsmisbruik rondom die Phala Phala-skandaal. Die Konstitusionele Hof sal Vrydag uitspraak lewer oor die saak. Die hof moet beslis of die Parlement wettig opgetree het toe dit ‘n Artikel 89-paneelverslag verwerp het, wat ‘n ampsklagondersoek teen president Cyril Ramaphosa aanbeveel het oor die beweerde diefstal en hantering van buitelandse valuta op sy Limpopo-wildplaas in 2020. Thembi Msane van die EFF sê hulle wag op hete kole:

ENG MsaneOnPhalaPhala