# Eskom sê ten spyte van die Nasionale Tesourie se skuldverligtingsplan vir munisipaliteite, staan dié skuld tans op 111,6-miljard-rand. Nege munisipaliteite het raadsbesluite aanvaar om die Verspreidingsagentskap-ooreenkoms te onderteken ná ʼn beraadslagingsproses met die kragverskaffer. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die munisipaliteite het minstens 18 maande laas hul rekeninge betaal, en nie die voorwaardes van die Tesourie se skuldverligtingsprogram nagekom nie:
Munisipale skuld aan Eskom staan op R111,6-miljard terwyl invorderingspogings voortgaan [KLANK]
ENG MokwenaONDebt