Skip to content

African Peoples Convention is bekommerd oor die moontlike verspreiding van Hantavirus in SA [KLANK]

# Die African Peoples Convention het kommer uitgespreek oor die Hantavirus. ‘n Geval van die seldsame maar dodelike siekte is bevestig nadat die toestand van ‘n pasiënt aan boord van die passasierskip MV Hondius, wat op sy reis oor die Atlantiese Oseaan was, sy oorplasing na ‘n Johannesburgse hospitaal genoodsaak het. Drie passasiers wat aan boord van die boot was, is oorlede. APC se woordvoerder, Lucas Mphaka, sê die Departement van Gesondheid moet verseker dat die Hantavirus nie in die land versprei nie:

ENG MphakaONHantavirus