Skip to content

VF Plus sê Emfuleni se ontkenning dat riool waterbronne besmet is oneerlik [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit is oneerlik wanneer hy sê berigte van onverwerkte riool wat in die Vaalrivier-stelsel gestort word, is onwaar. Die munisipale bestuurder, April Ntuli, het gister in die Vereenigingse Landdroshof verskyn op sewe aanklagte van waterbesoedeling en oortreding van omgewingswette. Gerda Senekal van die VF Plus sê die saak is tot September uitgestel nadat die Nasionale Vervolgingsgesag nog 66 aanklagte bygevoeg het:

AFR GerdaOnDishonest