Skip to content

Wes-Kaap op hoë gereedheid nadat vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik word [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum het die provinsie op ʼn hoë gereedheid-basis geplaas ná ʼn oranje vlak 8-weerskawing vir ontwrigtende reën uitgereik is. ʼn Sterk afsny-laagdrukstelsel sal die provinsie na verwagting teen vanmiddag tref. Die sentrum se woordvoerder, Colin Deiner, sê volgens die voorspelling sal die Tuinroete die swaarste getref word met reënval van 150 tot 200 millimeter in sommige gebiede:

ENG WouterONWarning