# Die Verkiesingskommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê hy is bemoedig deur die opbouende ontmoeting met die MK-party. Die kommissie en die MK-party, insluitend die leier, Jacob Zuma, het gister in KwaZulu-Natal vergader. Die MK-party het voorgestel die verkiesing word uitgestel tot hul griewe uit die 2024-verkiesing aangespreek is. Moepya sê geen kwessies is tydens die ontmoeting opgelos nie, en verdere beraadslaging sal in aanloop tot die verkiesing plaasvind:
Verkiesingskommissie se voorsitter bemoedig deur opbouende vergadering met MK-party [KLANK]
ENG MoepyaOnEngagement