Skip to content

Internasionale Brandbestrydersdag: Vraag na brandweerdienste neem toe in Kaapstad [KLANK]

# Dit is vandag Internasionale Brandbestrydersdag en die Stad Kaapstad gee erkenning aan brandbestryders se moed, vasberadenheid en diens. Die metro se Brand- en Reddingsdiens het die afgelope jaar op 30-duisend-302 voorvalle gereageer, wat 454 meer is as die vorige jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê hulle is hoofsaaklik uitgeroep na veldbrande, voertuig- en voetganger-ongelukke, en huisbrande:

AFR SmithONFirefighters