Skip to content

MISA verwelkom Jetour se plaaslike vervaardigings-hupstoot [KLANK]

# Die Motorbedryf Personeelvereniging het Jetour se planne verwelkom om plaaslik met voertuigvervaardiging te begin, wat Chery se verkryging van die Nissan Rosslyn-aanleg sal benut. Die vakbond sê die stap ondersteun werkskepping, vaardigheids-ontwikkeling en ekonomiese groei. MISA-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die belegging bevestig hul strewe na plaaslike vervaardiging. Dit sal produksie na verwagting jaarliks tot ​​50-duisend eenhede groei, duisende werksgeleenthede skep en Suid-Afrika se motorsektor en globale mededingendheid versterk:

ENG-Hlubi-MajolaOnJetour