Skip to content

Gautengse verkeerspolisie waarsku padgebruikers om versigtig te wees oor langnaweek [KLANK]

# Die Gautengse verkeerspolisie waarsku die publiek om hierdie naweek voorkeur te gee aan padveiligheid. Owerhede verwag oor die langnaweek groter padverkeer en sosiale aktiwiteite in die provinsie. ʼn Woordvoerder van Gauteng se verkeerspolisie, Sello Maremane, raai motoriste aan om verkeersreëls na te kom, nie onder die invloed van alkohol te bestuur nie en seker te maak voertuie is padwaardig omdat meer patrollies op paaie sal wees om padveiligheid te verseker:

ENG-MaremaneOnRoads